
Booi Salman van Oudtshoorn wat Saterdag, 8 April, die veteraanafdeling (40-49) van die KKI Volstruiswedloop oor 21 km loshande gewen het in 01:15:30.

Francois Maquassa wat die 10 km-afdeling van die KKI Volstruiswedloop gewen het in 33:50. Hy was sowat 4 min voor sy naaste teënstander.

Britney-Ann Meyer wat ʼn tweede plek losgedraf het in die 10 km-afdeling vir vroue tydens die KKI Volstruiswedloop. Haar tyd was 43:45.