Oudtshoorn Rugbyklub vs Calitzdorp Rugbyklub

Jaco Marx, kaptein en agtsteman van die Oudtshoorn Rugbyklub, word deur spelers van Calitzdorp Rugbyklub, beetgekry tydens dié twee spanne se wedstryd op Saterdag, 8 April, op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec). Marx het een van sy span se ses drieë gedruk vir ’n oorwinning van 32-12. Oudtshoorn se ander driedrukkers was Fernardo Arendse (skrumskakel), Darren Viljoen (flank), Nathan Stoffels (flank) en Ruan Tolken (slot), wat twee drieë gedruk het. Anru Tolken (heelagter) het vier van die drieë verdoel. Foto: Ebenezer Titus