Sakerolbal begin op 1 Februarie
DIE gewilde rolballiga vir besighede wat deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word, begin weer Woensdag, 1 Februarie, by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat. Besighede kan spanne van vier lede…
Lees VerderDIE gewilde rolballiga vir besighede wat deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word, begin weer Woensdag, 1 Februarie, by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat. Besighede kan spanne van vier lede…
Lees VerderEden Rainbow Development Projects (ERDP), wat jaarliks die Oudtshoorn Premierliga (OPL) Vlakkiekrieket- en Netbaltoernooie aanbied, het Saterdag, 24 Desember, verlede jaar, sy prysuitdelingsgeleentheid gehou. Die voorsitter, Denzil Erasmus, het die…
SEWE provinsies – WP, Boland, SWD, OP, Vrystaat, Griekwas en Grens – spook sake weer Saterdag, 4 Februarie, in die hitte van die Klein Karoo uit tydens die 26ste Highgate…
DIE Builtnat Cape Cobras het die Bizhub Highveld Lions op die Rec op Oudtshoorn met 6 paaltjies geklop in ’n geskiedkundige wedstryd waarin verskeie Protea-spelers gespeel het. Die wedstryd, wat…
SWD Krieket gaan vir die eerste keer die gasheer wees vir die Suid-Afri-kaanse o.19-krieketspan wat volgen-de jaar op 1, 3 en 5 Februarie op die Rec op Oudtshoorn in drie…
Daniël Boks het Saterdag met ’n telling van 39 punte die individuele stableford-gholfdag van die Oudtshoorn Gholfklub gewen. Paul Stroebel (38 punte) was tweede, Frans Celliers, Jurgens Burger en Sarel…
Die Dysselsdorp Rangers Rugbyklub het Vrydagaand in die St Konradsskoolsaal by die klub se prysuitdeling vir Shevandre Briekwa as sy Sportman van die Jaar aangewys. Die ander spelers wat pryse en…
Foto: Garnett Wicomb Shevandre Briekwa, Sportman van die Jaar, saam met die klubvoorsitter, Mervan Sweatz en SWD president, Hennie Baartman.
Foto: Higgo Jacobs Die All Black Rugbyklub het Saterdagaand erkenning aan sy sportsterre vir 2016 gegee. Die spelers wat pryse ontvang het, is voor van links Emelio Levendal (Lojaalste Speler…
Vanjaar se Bestmed Edenstraatmyl met prys- geld van meer as R80000 belowe nog meer opwinding as die een van 2015. Danksy borgskappe deur Bestmed Klein Karoo en Bestmed ATKV is…