Besonderse hokkie-eer vir twee Gimmies

Helene van Heerden en Helette du Plessis van Langenhoven Gimnasium is gekies om aan die Hoërskool DF Malan in Bellville se jaarlikse hokkiekursus by te woon. Slegs sestien uit meer as 550 spelers van 40 skole van regoor die land wat onlangs aan ’n talentidentifiseringstoernooi deelgeneem het, is gekies om die hokkiekursus by te woon.