Willing Hearts klop Spring Roses in taai stryd

Geen genade is gevra en geen genade gegee in ’n taai wedstryd Saterdag tussen Willing Hearts van Prins Albert en Spring Roses. Willing Hearts het die wedstryd, wat op die Bridgton Sportgronde beslis is, met 33-23 gewen. Hier word Jeremy Jullies, senter van Spring Roses, van bo tot onder deur twee Willing Hearts-spelers beetgekry. Foto: Ebenezer Titus