
Elmé Botha van die Hoërskool Oudtshoorn wat ook gekies is vir die Wes-Kaapse span wat van gister af aan die SA Skoleatletiek-kampioenskap in Durban deelneem. Sy het by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms silwer medaljes gewen in die gewigstoot en diskus m o.17. Sy het ook brons gewen in die hamergooi.