Sport

Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag, 16 Maart 2017 RUGBY: • Die Hoërskool Oudtshoorn se o.14 A- en o.15 A-rugbyspanne speel vanmiddag teen Suan Juan, ’n Argentynse skoletoerspan. Die o.14A’s begin om 14:30 gevolg deur…


Sakeliga voltooi

Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga wat Woensdagaand, 1 Maart, afgehandel is, is deur PNA gewen. Die Great Bowls of Fire-span was tweede en CP Nel Oudtshoorn derde….







SWD wen eendagwedstryd met 8 paaltjies

Deur Ben du Preez DIE SWD se eendagkrieketspan (fo-to bo) het Saterdag sy wendroogte verbreek deur die span van Namibië oortuigend met agt paaltjies te klop. Die wedstryd is op…