Sport

Hupstoot vir Attakwas

DIE Attakwas Extreme Bergfietsuitdaagwedren tussen Oudtshoorn en Groot Brakrivier, wat as Suid-Afrika se voorste eendagbergfietswedren beskou word, het ’n stewige hupstoot gekry met borgskappe van Momentum Health en Biogen. Volgende…


Stars teen Pirates in eindstryd

Deur Ben du Preez UNION STARS, Oudtshoorn se spog-krieketspan, verdedig Saterdag, 18 Maart, sy kampioenskapstitel in die SWD Sedgers Premierliga teen Pirates United op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec). Pirates het…


Union Stars-vroue is sterre!

Deur Ben du Preez UNION STARS se Vrouekrieketspan het Sondag (26 Februarie) se titel in die SWD Vroueliga behou deur die span van Western Hope met 172 lopies te verslaan….


Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag tot Saterdag, 2 tot 4 Maart 2017 KRIEKET: • SWD speel op die Rec (Oudtdshoorn Sportgronde) teen Namibië in ’n interprovinsiale driedagwedstryd van Krieket SA. Vir navrae kontak gerus…


John April wen Kango Marathon

Deur Ben du Preez DIE mansafdeling van Saterdag se Infanterieskool Kangomarathon is deur die plaaslike langasem John April van Nedbank SWD gewen in 02:29:13. In die vroue-afdeling het nog ’n…


Wesbank klop Knysna met 6-0

Deur Garnett Wicomb DIE eersteligaspan van die Wesbank Tennisklub het Saterdag op sy tuisveld sy onoorwonne status in die gemengde liga van die Eden Tennis-vereniging behou deur die span van…



Klein Karoo Sake-aflos herleef

DIE Klein Karoo Sake-aflos wat jare lank in Baron van Reedestraat op Oudtshoorn plaasgevind het, herleef ná twee jaar se afwesigheid en vind weer plaas op Donderdag, 20 April, danksy…