Sport
Arende-afrigter bedank
DIE SWD Rugby-unie het gister aangekondig sy hoofafrigter, Abe Davids, het uit sy pos by die unie bedank. Davids was die afgelope jaar die hoofafrigter van die SWD se provinsiale…
Die Hoorn se Sportkalender
Donderdag, 9 Maart 2017 TOUTREK: • ’n Toutrek vir besigheidspanne word om 18:00 by die Oudtshoorn Vaardigheidskool se sportgronde aangebied. Verversings sal beskikbaar wees. Vir navrae kontak gerus Gavin Block…
Lollies en Etienne wen
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag op Woensdag, 1 Maart, is gewen deur Lollies van Rensburg en Etienne Roos met ’n telling van 49. Wico Louwrens en…
Veertien na Cape Town Cycle Tour
Deur Ben du Preez VEERTIEN lede van die Oudtshoorn Fietsryklub gaan Sondag saam met sowat 35000 ander fietsryers aan die Cape Town Cycle Tour oor 109 km deelneem. Die veertien…
Rolbal Vleiswenners
Etienne en Lollies wen sakekamergholfdag
Op pad na Wes-Kaapse Kampioenskap
Atlete van Laerskool Wesbank presteer