Etienne en Lollies wen sakekamergholfdag

Etienne Roos (regs op foto) en Lollies van Rensburg (afwedsig) was die wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se geborgde ghofdag op Woensdag, 1 Maart. By hulle is Gielie Marais (middel) van Canon wat die dag geborg het, en Gideon Badenhorst, voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer.