Rolbal Vleiswenners

Drie spelers van Oudtshoorn Rolbalklub, Marthinus Geldenhuys (links), Johan Fernhout (middel) en Nols Kuhn, het die naweek die jaarlikse geborgde Lisa de Villiers-rolbaltoernooi op Beaufort Wesgewen. Die prys vir die wenners is ’n geslagte lam vir elke lid van die span.      Foto: Gideon van Vollestee

Drie spelers van Oudtshoorn Rolbalklub, Marthinus Geldenhuys (links), Johan Fernhout (middel) en Nols Kuhn, het die naweek die jaarlikse geborgde Lisa de Villiers-rolbaltoernooi op Beaufort-Wes gewen. Die prys vir die wenners is ’n geslagte lam vir elke lid van die span. Foto: Gideon van Vollestee