Sewe lede van die Oudtshoorn Rolbalklub het Eden-kleure verwerf vir 2017 se interdistrikterolbaltoernooi wat van 13 tot 18 Maart op verskeie plekke in die land plaasvind. Hulle is agter van links Johan Fernhout, Marthinus Geldenhuys en Hennie van Greunen en voor  Nols Kuhn, Hannette Bekker, Helena Wagener en Rudi Venter.