Sport

Die Hoorn Sportkalender

Saterdag, 18 Februarie 2017 KRIEKET: Premierliga • NMMU Madibaz George teen Western Hope • Harlequins Forces teen Pirates United • Sussex teen Union Stars. Superliga o.19 • Hoërskool Punt teen…


Union Stars rek sy voorsprong!

Deur Ben du Preez Union Stars van Oudtshoorn het Saterdag sy voorsprong op die Sedgars Premiereendagreeks aansienlik vergroot met ’n stewige oorwinning oor Mosselbaai. Mosselbaai het eerste gekolf en 194/8…


Stefan na Monaco vir sewesrugby

Deur Ilze-Mari Gründling ’N OUD-GIMMIE, Stefan Sharp (34), reis aanstaande maand met ’n sewesrugbyspan wat hy saamgestel het en afrig na Monaco waar die span aan ’n opheffingstoer­nooi gaan deelneem….



Oudtshoorn lewer drie SA Kampioene

DIE Oudtshoorn Fietsryklub spog met drie Suid-Afrikaanse fietsrykampioene ná die SA Padfietskampioenskap wat van 7 tot 12 Februarie by Wellington plaasgevind het. Altesame elf fietsryers van die klub het deelgeneem. Oudtshoorn…


Swigelaar en Capel wen

Deur Ben du Preez DIE stablefordgholfdag Saterdag van die Oudtshoorn Golfklub is gewen deur Colin Swigelaar en Billy Capel met ’n telling van 74 punte. Llewellyn Rheeder en Rudy Mortlock…



Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag tot Saterdag, 9 tot 11 Januarie 2017 KRIEKET: • Die Sunfoil 3 dag reeks vind plaas by die Oudtshoorn Sportgronde(Rec) tussen SWD en Noordkaap. .Navrae: Albertus Kennedy 082 381…


Matthys en Fienie wen

Deur Ben du Preez ALTESAME 1648 fietsryers het Saterdag aan die Laerskool Wesbank se gewilde Prettrap en Leopard Crawl Bergfietswedrenne deelgeneem. Die manswenner van die 72 km wedren was Matthys Beukes,…