Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag tot Saterdag, 9 tot 11 Januarie 2017
KRIEKET: • Die Sunfoil 3 dag reeks vind plaas by die Oudtshoorn Sportgronde(Rec) tussen SWD en Noordkaap. .Navrae: Albertus Kennedy 082 381 5486
Saterdag, 11 Februarie 2017
ATLETIEK: • Die Oudtshoorn Primêre Skole-streeksatletiekbyeenkoms vind in die De JagerSportstadion plaas vanaf 08:00.
SWEM: • Dragon Night Fury-swemgala in die NA Smit-swembad. Vir navrae kan Raymond gekontak word by 044 873 3934.
KRIEKET: Premierliga • Union Stars teen Mosselbaai • Western Hope teen Pirates United • Ramblers teen Pacaltsdorp • George teen Harlequins
Promosieliga • Bongolethu teen Mayflower
• Glen Roses teen Beaufort-Wes.
Reserweliga • NMMU Madibaz George B teen Union Stars C
Vroueliga • Beaufort-Wes teen Western Hope
• Riversdale teen Union Stars
Sondag, 12 Februarie 2017
KRIEKET • Die T20-wedstryd tussen SWD en
Noord-Kaap vind op die Rec plaas. Vir navrae kontak Albertus Kennedy by 082 381 5486.
Promosieliga • Calitzdorp teen Ladismith
• Beaufort-Wes teen Mayflower.
Reserweliga • Union Stars B teen Harlequins Forces B • Western Hope B teen NMMU Madibaz George B • Pacaltsdorp B teen Hartenbos B.
TOUTREK: • Toutrekoefeninge is elke Dinsdag en Donderdagaande by die Oudtshoorn Vaardigheidskool. Vir navrae kontak Ricardo by 076 923 2195.
Saterdag, 25 Februarie 2017
ATLETIEK • Infanterieskool Kangomarathon. Die marathon begin by die Kango Grotte. Die halfmarathon (hardloop en stap) begin by die Ou Tol. Die wegspringtyd is 06:00.