Agt van Oudtshoorn in SWD-span

Altesame agt spelers van die krietekklubs van die Groter Oudtshoorn is ingesluit in die SWD-span wat die naweek op die Rec teen die ­Noordkaap in ’n Sunfoilligawedstryd oor drie dae gespeel het. Die spelers is (van links) Murray Commins en Ottniel Baartman van Western Hope, Siya Booi, Glenton Stuurman, Leroy Bredenkamp en Gurshwin Rabie van Union Stars, en Nelson Setimani en Justin Jordaan van Harlequins Forces. Rabie is die kaptein van die SWD-span. Foto: Ben du Preez