Die atlete van die Laerskool Laurus wat gekies is vir die Oudtshoorn Laerskole-atletiekspan is voor van links Cole Griffen (gewigstoot seuns.o.11), Juante Booysen (800 m s o.8) en Cade Ayford (70 m hekkies en hoogspring s o.10). Middel van links is Andri Raal (gewigstoot s o.11), Jaimie Misplon (gewigstoot s o.10), Marchelle Kennedy (hoogspring meisies o.12) en Jaun-Paul Stander (hekkies s o.11). Agter van links is De la Rey Terblanche (150 m s o.12), Juhadré Damons (gewigstoot s o.12), Quwine Louw (80 m en 200 m hekkies s o.13), Elmárie Swart (hoogspring m o.12) en Shaundré Boshoff (gewigstoot m o.10). Die span neem op 25 Februarie aan die Eden Atletiekkampioenskap op Oudtshoorn deel. Foto: Ilze-Mari Gründling