Sport

Beste Attakwas nog!

DIE wêreld se beste vrouemarathonbergfietsryer het Saterdag by die Atta-kwasberg­fietsren tussen Oudtshoorn en Groot Brakrivier kom wys sy het nie haar gelyke in dié sportsoort nie. Annika Langvad van Denemarke, ’n…

Lees Verder

Gimmies klop Bridgton RPC

DIE eerste krieketspan van Langenhoven Gimnasium het Saterdag (21 Januarie) op sy tuisveld korte mette gemaak met die eerste span van Bridgton RPC, ’n span saamgestel uit skole van die groter…



Struisies gee Kwaggas pak

DIE Hoërskool Oudtshoorn se eerste krieketspan het Saterdag op die Struisievelde sy eweknie van die Hoërskool Outeniqua met 39 lopies pakgegee. Die Struisies het eerste gekolf en ’n teiken van 205…



Wêreld se bestes in aksie

VAN die wêreld se heel beste bergfietsryers neem Saterdag aan die elfde Attakwas Extreme-uitdaag­ren tussen Oudtshoorn en Groot Brakrivier deel. Dié ren oor 121 km, wat 2900 meter klimwerk insluit,…