Rolbal

Helena Wagener en Danie Bosman van die Oudtshoorn Rolbalklub, wat Dinsdag, 10 Januarie, in George deurgedring het na die twee-de ronde  van die Eden Rolbalkampioenskap se seniorvroue-afdeling en seniormansafdeling. Die volgende ronde vind vandeesweek plaas.