Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag tot Saterdag, 2 tot 4 Maart 2017
KRIEKET: • SWD speel op die Rec (Oudtdshoorn Sportgronde) teen Namibië in ’n interprovinsiale driedagwedstryd van Krieket SA. Vir navrae kontak gerus Albertus Kennedy by 082 381 5486.

Saterdag 4 Maart 2017
KLEUTERATLETIEK: • Action Kids Kleuter-atletiek om 08:00 op Langenhoven Gimnasium se rugbyveld. Vir navrae kan Charlotte Bothma gekontak word by 084 554 1153.
LAERSKOLE-ATLETIEK: • Wes-Kaapse Laerskole Atletiekbyeenskoms in die De Jager Sportstadion. Vir navrae skakel 044 272 1731.

Saterdag, 4 Maart 2017
RUGBY: • Bridgton RVK teen Mosselbaai RVK op die Bridgton Sportgronde. Die wedstryd begin om 13:30. Vir navrae kan Shirley Ewerts gerus gekontak word by 074 302 8916.

Sondag, 5 Maart 2017
KRIEKET: • SWD speel op die Rec teen Namibië in ’n interprovinsiale eendagwedstryd van Krieket SA. Vir navrae kontak gerus Albertus Kennedy by 082 381 5486.

Saterdag, 11 Maart 2017
GHOLF: • Die jaarlikse Eljada-Kairos Gholfdag vind plaas by die Oudtshoorn Gholfklub. Die af­slaantyd is 08:00. Vir navrae kontak Elzette Heunis by 044 203 7600 of 082 460 9960.
TOUTREK: • Timbercity/Pennypinchers Eden Toutrekbyeenkoms op die Oudtshoorn Vaardig­heidskool se sportterrein. Dit begin om 08:00.

Saterdag, 27 Mei 2017
VELDLOOP: • Meiringspoort Challenge by De Rust oor 9,5 km of 19,5 km. Vir navrae kontak Pieter by 082 377 0547.
BERGFIETS: • Meiringspoort Challenge-bergfiets­ren by De Rust oor 30 km of 60,5 km. Vir navrae kontak Henkie by 082 396 4094.