
Die span van PNA wat gisteraand (Woensdag, 8 September) die Oudtshoorn Rolbalklub se sakerolballiga gewen het.
Van links is Gertjie Bekker, president van die Oudtshoorn Rolbalklub, Louis Fourie sr, Louis Fourie jr, Jaco Mortlock en Mariëtte Mortlock. Interessant genoeg is pa en seun en skoonseun al drie geesdriftige gholfspelers. Foto: Ben du Preez