
Billy Capel (links) en AO Theunissen (regs) wat Woensdag (5 April) , die maandelikse 4BBS-gholfdag van die Oudtshoorn Besigheidskamer met ‘n telling van 48 punte gewen het. Tussen hulle is Danie van der Berg van Van der Berg Vervoer wat die gholfdag geborg het. is. Altesame 67 spelers het afgeslaan vir ‘n baie geslaagde gholfdag. Van der Berg het tydens die prysuitdeling genoem dat Van der Berg Vervoer reeds 37 jaar lank sake doen.
Foto: Higgo Jacobs