Die mans- en vroue veerpyltjiespanne wat Oudtshoorn gaan verteenwoordig by die Nasionale Veerpyltjiekampioenskap in Julie in Durban. Voor van links is Stephan Swane-poel, Franklin Goliath (spanbestuurder), Jo-han Abrahams en Hannes Weyers, en agter van links Jaco Campher, Hoffie Nel, Kevin Barnard en Donovan John. Op die foto onder is die vrouespelers. Hulle is van links Bella Brown, Iris van Zyl, Carol Steyn (spanbe­stuurder), Annalize Nel en Natasha Lerm.