Karoo Skolesporttoernooi

Die Karoo Skolesporttoernooi wat van Vrydag, 28 April, tot Maandag, 1 Mei, op die Hoërskool Oudtshoorn se sportgronde plaasgevind het, het vir opwindende rugby-, hokkie- en netbalaksie gesorg. Op die foto links bo ontwyk Gimmies se binnesenter, Bennie Stemmet, die Hoërskool Skoonspruit van Malmesbury se heelagter in een van die eindstryde. Bennie is as Speler van die Wedstryd aangewys. Middel bo en regs is aksie uit die wedstryd tussen die Hoërskool Oudtshoorn en die Hoër Landbouskool Marlow van Cradock. Altesame twaalf rugby-spanne, twaalf netbalspanne, agt seunshok- kiespanne en agt meisiehokkiespanne van sover as die Hoërskool Duineveld van Upington en Jim Fouché van Bloemfontein het deelgeneem.      Foto’s: Ebenezer Titus