SA se naasbeste hoogspringer!

Keagan Craig Fourie, oud-leerling van Bridgton Senior Sekondêr op Oudtshoorn, het by die pas afgelope SA Senior Atletiekkampioenskap in Potchefstroom ’n uitstekende prestasie behaal toe hy die silwer medalje in hoogspring met ’n hoogte van 2,2 meter gewen het.