Oudtshoorn Gholfklub maandelike vleisdag

Chris Smith (regs) het met 'n rekordtelling van 47 punte ’n lekker pak vleis gewen tydens die Oudtshoorn Gholfklub se maandelike vleisdag. By hom is Gideon Badenhorst, klubkaptein van die gholfklub.

Chris Smith (regs) het met ‘n rekordtelling van 47 punte ’n lekker pak vleis gewen tydens die Oudtshoorn Gholfklub se maandelike vleisdag. By hom is Gideon Badenhorst, klubkaptein van die gholfklub.