Beste meisiespan in Eden!

Die meisiestennisspan van die Laerskool Wesbank wat die gesogte Reef Hudson-toernooi op Vrydag, 17 Maart, op George gewen het, is agter van links Liébe Oosthuizen en Mia Müller, en voor Anandie de Waal en Nika Potgieter. Die wenner van die toernooi word as die beste meisiespan in die Edendistrik beskou.