Anel wen Knysna Heads Marathon 30/03/2017 Anel van Wyk, lid van die Nedbank SWD-atletiekklub en inwoner van Oudtshoorn, het Sondag (26 Maart) die Knysna Heads Marathon in ʼn tyd van 3:13:53 gewen.