Wenners van Presidentsdag

Die wenners van die Oudtshoorn Rolbalklub se Presidentsdag Dinsdag (21 Maart) is van links Aubrey Christy, Gertjie Bekker (president van die Oudtshoorn Rolbalklub), Lorraine van Vollestee, Elize Viljoen en Vollie van Vollestee. Altesame 96 rolbalspelers (24 spanne) van verskeie klubs in die Eden-distrik het aan die Presidentsdag kom deelneem.  Foto: Alewyn Hanekom