16/03/2017 Leclu Barnard, haker van Harlequins se A-span duik sierlik oor vir ’n drie in sy span se wedstryd Saterdag teen Adias op die Weermaggronde in Parkweg, Oudtshoorn. Harlequins het met 29-26 gewen. Foto: Ebenezer Titus