Dysseldorp sonder water
DYSSELSDORP en die landelike gebiede oos en wes van Dysseldorp is sonder water nadat die pompkamer by die Dysselsdorp Watersuiweringswerke Maandag oorstroom is toe ’n pomp gebars het. Ernstige skade…
Lees VerderDYSSELSDORP en die landelike gebiede oos en wes van Dysseldorp is sonder water nadat die pompkamer by die Dysselsdorp Watersuiweringswerke Maandag oorstroom is toe ’n pomp gebars het. Ernstige skade…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling ’N JONG Oudtshoorniet is Dinsdag in die George MediClinic opgeneem nadat die motor waarmee sy gery het, gerol het. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…
Deur Japie Coetzee DIE Oudtshoorn United Congregational Kerk (UCC) in Jonesstraat spog tans met twee toegewyde susters wat die kerk se orrel tydens eredienste en ander byeenkomste speel. Sue-Lanya en…
“DIE Lighuis het begin as ’n naskoolsentrum in Bridgton met die ondersteuning van die Oudtshoorn Vryburgers, maar vanjaar het ons selfs ’n groter droom vir die projek,” sê Liza de…
Deur Higgo Jacobs ELKE aand lê hulle in gelid op die sypaadjie in Vredestraat langs die Onderwyssentrum op Oudtshoorn; ’n groep hawelose mense wat deur inwoners herdoop is tot Oudtshoorn se…
’N SEWEJARIGE seuntjie van Bongolethu is Sondag tussen 11:20 en 12: 20 oorlede toe hy deur ’n voertuig vasgedruk is terwyl hy gespeel het. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van…
Deur Marlene Malan HULLE was eers goeie vriende – maar dié vriendskap tussen familielede het ernstig versuur ná ‘n beweerde groepsbakleiery vroeër vandeesmaand op Klaarstroom. Dis oor dié fisieke en…
Deur Liesel le Roux HY wil mense waarsku om nooit hulp van enigiemand by ’n kitsbank te aanvaar nie, want hy het al sy werkers se lone so verloor, vertel…
Alle eer aan ons personeel! DIE eer vir die Klein Karoo Smulpaaptoekennings / Klein Karoo Gourmand Awards wat The Colony Restaurant en Café Brûlé pas ontvang het, kom die twee…
VRYDAG 24 FEBRUARIE Kansa Shavathon saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) by die Queen’s Mall-parkeerterrein. Skeer of sproei jou hare vir Kansa (R50; kinders o.12 R25). Poniesterte 25 cm of…