Gemeenskap
Redakteursbrief: Maak seker jy is ingelig
Eilande was altyd pretplekke. Veilig vir diegene wat wil wegkom en vrede ervaar, maar tog opwindend genoeg vir diegene met avontuurlus. Een van die besonderse eienskappe van ’n eiland is…
Briewe / Letters
Water usage has to decrease I have now lived in Oudtshoorn for thirteen years. During that time there has been a notable increase in the population. I am unable to…
Gemeente hou optog in Oudtshoorn vanaf plek waar kerk sy deure in 1971 moes sluit
Die gemeente van die Weyers Memorial United Congregational Kerk het Saterdag ’n optog van die huidige Headlines Restaurant op die hoek van Baron van Reede- en St Johnstraat gehou –…
Straatkindterreur in O’hoorn
Oudtshoorn se middedorp is voorwaar onder beleg. Daar kan by niemand meer twyfel wees dat straatkindterreur die botoon voer in die middedorp nie en niemand klaarblyklik in staat is om…
Briewe / Letters: Bekommerd oor agteruitgang
Ek wil saamstem met Nico Ungerer se brief (Die Hoorn, 2 Maart) en sy bekommernis oor die agteruitgang en gemors binne Oudtshoorn. Op De Rust lyk dit nie beter nie….
SMS’e van lesers
Dankie, DA, vir die nuwe padoppervlak voor die Oudtshoorn Aftreeoord. Ons hoop dat die slegte deel van Parkweg voor die lughawe ook ’n nuwe laag teer kan kry. In my…
Andrew wen dierekwilt
Andrew Broadway met die pragtige dierekwilt wat hy gewen het. Foto: Liesel le Roux Deur Liesel le Roux ’N GROEP dierevriende van Oudtshoorn het ’n indrukwekkende R12 640 ingesamel vir die…
90 jaar oud!
Verkeersveldtog
DIE Oudtshoorn Verkeersdepartement het ’n bewusmakingsveldtog geloods wat op dienslewering fokus en sigbaarheid van verkeersbeamptes en die handhawing van verkeerswette in en om die dorp ten doel het. “Die veldtog…