90 jaar oud!

Bessie Sieberhagen, ’n bekende inwoner van Oudtshoorn die afgelope sowat 52 jaar, het die afgelope Saterdag (11 Maart) haar 90ste verjaardag op vrolike wyse gevier. Me Sieberhagen, ’n inwoner van Gottlandhuis, was vir baie jare werksaam by die besproeiingsmaatskappy Dawson en Dobson en is goed bekend in die boerderygemeenskap. Sy geniet nog uitstekende gesondheid. By haar is Johan Fourie, wyksraads­lid vir Wyk 3. Foto: Verskaf