Boeke op wiele vir landelike kleuters
Deur Ilze-Mari Gründling ’N PLAASLIKE begrafnisonderneming het verlede Donderdag ’n boeketrollie aan die kleuters en gemeenskap van Kleine Kuikens Kleuterskool geskenk. Dié boeketrollie is gevul met boeke en opvoedkudige speletjies…
Lees Verder