Gemeenskap

‘Oog op die kind’-opleiding

Deur Garnett Wicomb DIE Oudtshoorn Kinder- en Gesinsorgverenigng het van 5 tot 9 Junie ’n opleidingskursus vir vrywillige werkers van die vereniging gehou om hulle te bemagtig. Die tema van…




Inwoners maak harte oop met skenkings

Tuinroete-brande Deur Liesel le Roux TEEN Maandag het Oudtshoorn seker al R2 miljoen se skenkings na die brandslagoffers in die Tuinroete gestuur, sê Niel Els, mede-eienaar en bestuur­der van die…


It’s Time ondanks wind, koue

“SELFS die koue en sterk wind kon nie die afgelope Saterdag mense weghou van die gebedsbyeenkoms vir Kannaland nie!” Aan die woord is Wim Krynauw, koördineerder van It’s Time Kannaland…


Help Bergsig-leerders met warm klere

’N GROEP geestelike leiers het Die Hoorn genader om ’n beroep op inwoners te doen vir warm skoolklere vir die die leerders van Bergsig Primêr in Bridgton. Die dringendste nood is…