Kos

Fynproewerskos in styl

Bo: Koedoefilet met granaatsade en ’n pruimsous Bo: Pruimkoek met roomys Bo: ’n Kunswerk van beelhouer Anton Smit by Pluim Eatery. PLUIM EATERY in Schoemanstraat op De Rust is ’n…


Brandrissies: o jitte, die hitte!

WANNEER ons oor geur praat, fokus ons ge­woonlik op reuk en op smaak. Daar is egter ’n derde smaaksintuig, een wat dikwels oor die hoof gesien word: die fisieke sensasie…



So maak mens ’n perfekte roosterkoek

Die kenners vertel Deur Ilze-Mari Gründling “DIT hang alles van jou hand af,” sê Aletta Mara Cooper, eienaar van AMC Roosterkoek en Deli op Oudtshoorn. Aletta was ’n paar van…




23 eetplekke bekroon

Smulpaaptoekennings/ Gourmand Awards DIE wenners van die jaarlikse Klein Karoo Smulpaaptoekennings is op 16 Maart bekendgemaak. Die Smulpaaptoekennings is in 2012 deur die glanskok Francois Ferreira en die koskenner Anne…


Die Klein Karoo se koskonings

Deur Liesel le Roux DRIE EN TWINTIG eetplekke uit die Klein Ka­roo is Vrydag bekroon as wenners van die 2017 Klein Karoo Gourmand Awards / Smulpaaptoe­kennings by ’n funksie wat by…


Smulpaapwenners Vrydag

Deur Liesel le Roux DIE Klein Karoo se voorste eetplek­ke word Vrydag aangewys wanneer die jaarlikse Smulpaaptoe­kennings bekend gemaak gaan word. Volgens Francois Ferreira, saam met Anne Hadley, die inisieerders…