Promosies



Midas maak deure oop op Oudtshoorn

MIDAS, die grootste naverkope-motoronderdele-franchise in Suider-Afrika, is nou op Oudtshoorn, en al is hul winkel in Hoogstraat – met ’n ingang van Voortrekkerweg agter die Wimpy – reeds ’n tyd­…


Lang diens aan boubedryf!

DIE eienaar van Timbercity ­Oudts-hoorn, André van Greunen, kom al ’n baie lang pad met dienslewering aan die boubedryf op onder meer Oudts­hoorn.Hy het op 1 September 1977 by PG Building…


Uitstekende toerusting teen uitmuntende pryse

Case-trekkers: Eenvoudig, kompak, ekonomies en betroubaar KLEIN KAROO AGRI, trotse handelaar van Case IH en Case Konstruksie, bied aan klante uitste-kende pryse van Case IH se JX45T-, JX75T- en JX95-trekkerreekse.Die…


Talle toekennings vir De Krans!

DE KRANS, bekende Calitzdorp-wyn­kelder en een van Suid-Afrika se voorste portstyl-wynprodusente, het geskitter by die 2022 National Wine Challenge Awards / Top 100 SA Wines-toekennings.De Krans se Cape Vintage Reserve…




Tranquil times at Teniqua Treetops

Spectacular views await visitors at Teniqua Treetops in the Knysna forest. Indigenous birdlife, including the famous Knysna Loerie, can be observed from your private terrace at Teniqua Treetops. Just north…