‘Almal in dieselfde bootjie’
’N NUWE restaurant op Oudtshoorn, The Waffle Bubble, was skaars twee weke oop vir besigheid toe die inperking ingeskop het.Die eienaar, Jolanda de la Hunt, sê na maande se beplanning, en…
Lees Verder’N NUWE restaurant op Oudtshoorn, The Waffle Bubble, was skaars twee weke oop vir besigheid toe die inperking ingeskop het.Die eienaar, Jolanda de la Hunt, sê na maande se beplanning, en…
Lees Verder“DIE dag toe die landwye inperking afgekondig is en ek hoor dat ons besighede gesluit moet word, het ek skoon ’n naar gevoel op my maag gekry,” sê Jolanda Botha,…
AS ’n selferkende aartsoptimis verkies Cyril Clarke, ’n bekende onderwyser by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn, om die Covid-19-pandemie en inperking in ’n meer positiewe lig te sien. Binnekort sal hy…
HY was net 12 jaar oud en moes nog vir sy opvolg doktersbesoek gaan.Maar toe verskiet die sterretjie van die pragtige en gewilde seuntjie, Juralthon Jacobs, wat as gevolg van…
DIE vuurwapenkantoor van die Oudtshoorn Polisie is sedert 11 Mei 2020 weer oop vir die hernuwing van vuurwapenlisensies of die inhandigng van vuurwapens ingevolge die vuurwapen-amnestie.Die amnestieperiode verval op 31…
Bob Reinecke and his wife Chrissie. 90 is a milestone that many may never know. And from the stories you have told me of your life you have lived a…
Reinecke saam met Nicky en Dani tydens ’n uitstappie in die berge by Ladismith. Reinecke op die hoogste piek van Tiquimani in die Andes-gebergtes in Bolivië. Die piek is 5608…
Kwarantyntente van die Infanterieskool wat 500 mense kan huisves. DIE nasionale minister van verdediging en militêre veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Oudtshoorn Maandag besoek om haarself te vergewis van die vlak…
DIESELFDE dele van Oudtshoorn wat op Moedersdag sonder krag was, se krag sal Sondag 24 Mei 2020 weer afgeskakel word vir nog belangrike noodherstelwerk.Op Moedersdag is een van Eskom se…