Rotariërs help met kospakkies en maskers
Die Rotariërklub van Oudtshoorn en Masks4All, wat saamwerk om lapgesigsmaskers te maak en versprei, het Vrydag (15 Mei) op Unieplein langs Wilck Spar gratis maskers aan lede van die publiek…
Lees VerderDie Rotariërklub van Oudtshoorn en Masks4All, wat saamwerk om lapgesigsmaskers te maak en versprei, het Vrydag (15 Mei) op Unieplein langs Wilck Spar gratis maskers aan lede van die publiek…
Lees VerderDIE uitspraak van ’n hersieningsaansoek in ’n saak teen die voormalige hoofbestuurder van Kango Wyne op Oudtshoorn, Johan Brits, is geskeduleer vir volgende Donderdag, 28 Mei 2020.Dié uitspraak in die…
VERSKEIE vroue van Ladismith sê hulle is vreesgevange tydens die inperking nadat hulle na bewering deur ’n polisiebeampte aangerand is.Rosina Heskwa (43) beweer ’n polisiebeampte het haar met die vuis…
AFGESIEN van die groot finansiële implikasies wat die huidige landwye inperking op families en besighede het, is daar ook ’n beduidende toename in spanningsimptome by mense wat direk verband hou…
‘n Waterbeurt aan al 150 lede van die Stompdrift-Kamanassie Watergebruiksvereniging (SKWGV) is op die oomblik in volle swang. Vir sowat 70% van dié organisasie se lede, is dit die eerste…
THE illicit cigarette trade was dealt a blow during the past week when the Police confiscated large amounts of cigarettes at roadblocks between the Eastern and Western Cape.According to Capt…
OUDTSHOORN ontvang tans water direk uit die Mellvilledam nadat ’n toevoerpyp van die Raubenheimerdam na die dorp op Dinsdag, 5 Mei, gebreek het.Die Melvilledam het genoeg water om Oudtshoorn vir…
OUDTSHOORN se polisiehoof, brig Lenova Januari, het verlede week afgetree na 38 jaar se diens in die SAPD.Hierdie ystervrou sê hoewel sy nou aftree, sy steeds ’n liefde en passie…
DIT is ’n bittersoet ervaring om weer te kan handel dryf, sê Melanie le Roux, eienaar van die spysenieringsmaatskappy I Do Gourmet, wat sy deure uiteindelik na die inperking weer…