Die Rotariërklub van Oudtshoorn en Masks4All, wat saamwerk om lapgesigsmaskers te maak en versprei, het Vrydag (15 Mei) op Unieplein langs Wilck Spar gratis maskers aan lede van die publiek versprei om te help met die bekamping van Covid-19. Foto’s: Schalk le Roux