Algemeen



Tariewe: Nou die tyd om mekaar te steun

DIT is nou die tyd om mekaar te ondersteun en so Oudtshoorn te help om die COVID-19-pandemie te oorleef.Die Hoorn steun die Besigheidskamer se benadering om met die Oudtshoorn Munisipaliteit…


Los hoër tariewe in ramptyd!

BESIGHEDE en inwoners van die Groter Oudts­hoorn, die burgerregte-organisasie AfriForum en die oud-sakeman Nic Barrow het die afgelope week verenig teen die verhoging van munisipale tariewe vanaf 1 Julie 2020.“Die Oudtshoorn…


Barrow woedend oor hoër tariewe

DIE Oudtshoorn-sakeman Nic Barrow wat deesdae in Franschhoek woon, het twee prokureursbriewe aan die Oudts­hoorn Munisipaliteit geskryf waarin hy “namens verskeie inwoners en belastingbetalers” beswaar aanteken teen die konsepbegroting en die…


Sifting en toetsing binnekort op Oudtshoorn

DIE Departement Gesondheid beoog om enige dag nou ook met sifting (“screening”) tydens tuisbesoeke in gemeenskappe in die Groter Oudts­hoorn te begin en so COVID-19-gevalle vroeg op te spoor.Tussen 6…