Algemeen



Klein Karoo se topmatriek

DIE Klein Karoo se toppresteerder in die afgelope matriekeksamen is Sha­ré Lund (18) wat matriek met ’n indrukwekkende vakgemiddeld van 90% en ses onderskeidings geslaag het. Die vakke waarin sy…


Kannaland se matrieks blink uit in eksamen

Marshall Alexander Chrisinda Alexander HARDE werk blyk die gemene deler te wees as ’n mens luister na die toppresteerders by die twee plaaslike hoër­skole op Ladismith. By Hoërskool Ladismith het…


Vragmotor loop in skoolmuur vas

‘n Muur by die Laerskool Van Reede was die slagoffer kort gelede toe ‘n munisipale vragmotor wat in Hoogstraat op Oudtshoorn geparkeer was, aan die loop gegaan het. Die vragmotor…


Uitspraak in Preston Titus-moord voortgesit

Uitspraak in die Preston Titus-moordsaak in die rondgaande hooggeregshof op Oudtshoorn sal vanoggend voortgesit word. Regter Nolwazi Boqwana het gisteroggend met haar uitspraak van 210 bladsye begin en was aan…


Kameras kan dorp veiliger maak

’N NETWERK van sekuriteitskameras in Oudts­hoorn se middedorp en op ander belangrike kwesbare punte om misdaad op Oudtshoorn ’n gevoelige slag toe te dien. Dit is ’n doelwit van die Oudtshoorn…