Algemeen

Oop, eerlike, positiewe gesprek om dorp te red

’N GESPREK verlede Donderdag tussen die Oudtshoorn Munisipaliteit en verteen­woordigers van die Oudts­hoorn Besig­heids­kamer, Oudtshoorn Toe­risme en Oudts­hoorn Agri was oop en eerlik met die gesamentlike doelwit om die dorp te…





Gripen laat inwoners na asem snak

SUID-AFRIKA se eerste swart Gripen-vlieënier, kol Musa Mbhokota (52), was die man wat Maandag omstreeks 13:00 talle Oudtshoorniete na hul asems laat snak het.’n Verbyvlug oor die dorp met ’n…