Om jou matriekjaar te verloor…
MET die Covid-19-pandemie word 2020 se matrieks gekonfronteer met uitdagings wat geen matriekklas voor hulle nog ervaar het nie. Adrian de Beer, ’n graad 12-leerder van die Hoërskool Oudtshoorn, het…
Lees VerderMET die Covid-19-pandemie word 2020 se matrieks gekonfronteer met uitdagings wat geen matriekklas voor hulle nog ervaar het nie. Adrian de Beer, ’n graad 12-leerder van die Hoërskool Oudtshoorn, het…
Lees VerderDIE klasmaats van die 12-jarige Juralthon Jacobs het hul skoolmaat Saterdag op Ladismith gegroet met ’n erewag volgens die voorskrifte van die inperking en sosiale distansiëring.Die leerders is gelei en…
’n Pensioentrekker van Bridgton wat graag iets vir haar medemens wil doen, Elizabeth Samson, het begin om elke Donderdag gekookte kos aan kinders, en ook volwassenes, uit te deel om…
Oudtshoorn se jaarlikse reёnval van 2014 tot 2019. Die 30 jaar-langtermyngemiddelde reёnval vir Oudtshoorn is 325 mm. HOEWEL daar blydskap in die Klein Karoo was toe goeie reën die week geval…
THE grandddaughter of a woman who was adopted by an Oudtshoorn couple in 1943, are looking for information on her grandmother’s bio-logical parents.“I’m desperately searching for information about the biological…
DIE sopkombuis van Phillip en Susanna Seroux op Oudtshoorn is nie net ’n plek waar sop uitgedeel word nie.“Ons het begin met sop maar vir langer as ’n maand al…
The black and white cat, safe in a cage after the rescue. Photo’s supplied OUDTSHOORN’s local cat lady, Lee-Ann van Sittert, took the call of duty far and beyond recently.According…
‘N BEKENDE en geliefde mediese dokter van die Suid-Kaap en jarelange mediese bestuurder van die Oudtshoorn Hospitaal, dr Paul Rüschenbaum, is verlede Vrydag (15 Mei 2020) onverwags oorlede.Hy was vanaf…
’N ELEKTRIESE kombers wat vermoedelik aan die brand geslaan het, was Dinsdagaand die oorsaak van ’n brand wat Conroy en Jodi Mulder se huis in Jakarandalaan, Oudtshoorn, gedeeltelik in puin gelê…
“ONS kan gelukkig wees dat ons nog lewe en nie slegter daarvan afgekom het nie,” sê Magda Davel (50) van die Oudtshoorn Diereskut, nadat sy en Colleen Coetzee (58) van…