Algemeen


Moordsaak op 22 Julie voor

DIE verhoor van die 37-jarige Johnny Donson van Oudtshoorn, wat daarvan aangekla word dat hy drie keer met sy bakkie oor ’n man gery en daarna van die toneel weggejaag…



Opposisie: Ons steun nie 2020/21-begroting

DIE opposisiepartye in die Groter Oudtshoorn se munisipale raad, die ANC, EFF, Icosa en Sarco, het teen die goedkeuring van die 2020/2021-begroting asook teen tariefverhogings gestem, het die partye tydens…





‘Bly asb bid vir hom…’

“Bly asb bid vir hom… God is almagtig.” Dit was Sondagaand die versoek van Beadri Eloff, eggenoot van kapt Thinus Eloff wat Saterdagaand ernstig beseer is toe hy by ’n…