Did you know?
• Population growth in the Western Cape in the first quarter of 2020/2021 (July to September): The population of the Cape Winelands was expected to exceed one million by 2024….
Lees Verder• Population growth in the Western Cape in the first quarter of 2020/2021 (July to September): The population of the Cape Winelands was expected to exceed one million by 2024….
Lees VerderOUDTSHOORNIETE sal vir die res van die jaar nie meer uit die dorp hoef te ry om Thorny Creek Brewery en die Red Bus Café se heerlike plaasmarkte te gaan…
DIE bekende keramiekkunstenaar en beeldhouer Ronnie van der Walt (69) van Calitzdorp het die naweek gesterf nadat sy wit Toyota Hilux-bakkie vermoedelik Vrydagaand ( 9 Oktober) deur die Nelsrivier in…
‘n Familie van Dysselsdorp is in rou gedompel nadat twee nefies – die seuns van twee susters gister in ‘n dam naby die dorp verdrink het. Die kinders, Percy en…
DIE fietsryer wat vanoggend op die Kango Grotte-pad buite Oudtshoorn gesterf het nadat hy deur ‘n Totota Rav getref is, is geïdentifiseer as Francois Bruintjies (73) van Buffelsdrift, die omgewing…
The Western Cape Government has expanded its Covid-19 testing criteria so that anyone in the Cape Metro and in the rural regions of the province, who is symptomatic, will be…
A law enforcement official of the Greater Oudtshoorn Municipality, Donovan le Roux (47), passed away on Saturday (12 September) after he fell ill with Covid-19. Le Roux, who joined the…
Die hoofgeboukompleks van die Oudtshoorn Munisipaliteit in Voortrekkerweg het Donderdag (10 September) die tweede groot gebou op die dorp geword om vandeesweek deur inspekteurs van die Departement van Arbeid gesluit…
Die Wes-Kaapse Departement van Indiensneming en Arbeid het Woensdag die Oudtshoorn Landdroshof gesluit nadat arbeidsinspekteurs gevind het dat die hof nie aan verskeie vereistes van die Wet op Beroepsgesondheid en…