Twee nefies verdrink

‘n Familie van Dysselsdorp is in rou gedompel nadat twee nefies – die seuns van twee susters gister in ‘n dam naby die dorp verdrink het. Die kinders, Percy en Jaden Esau, se liggame is vroeg Sondagaand deur polisieduikers in die dam gevind.

Na verneem word, is die polisie ontbied nadat ‘n maat wat by hulle was, gaan hulp vra het.

Be the first to comment on "Twee nefies verdrink"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*