Algemeen
VANAF DIE BURGEMEESTER OOR COVID-19
Sedert die aanvang van die Grendeltydperk (lockdown) soos aangekondig deur die president van Suid-Afrika, mnr Cyril Ramaphosa, is dit vandag, 28 Mei 2020, die 63ste dag van die tydperk. As…
Nagtelike rooftog laat joggies getraumatiseerd
DIE Oudtshoorn Polisie is tans op die spoor van ’n groep mans wat Maandag in die vroeë oggendure twee petroljoggies van Rainbow Motors op Oudtshoorn met ’n vuurwapen en messe aangehou…
Toevoerpyp van Raubenheimer herstel
DIE herstelwerk aan ’n toevoerpyp van die Raubenheimerdam wat op 5 Mei gebreek het, is afgehandel. Oudtshoorn se drinkwater kom van die Raubenheimerdam.Water word sedert Dinsdag weer van die dam…
‘Hy was geliefd onder almal…’
“ONS verloor ’n legende.”“ ’n Groot boom het geval.”So het Oudtshoorniete die week gereageer op die dood Maandagoggend (25 Mei 2020) van ’n oud-skoolhoof en sakeman van Oudtshoorn, Johan (Cassie)…
‘Besonderse mens vir wie ons almal baie lief was’
’N BEKENDE en geliefde Oudtshoorniet, onderwys- en gemeenskapsleier, Lionel Tait (76), is Dinsdag (26 Mei 2020) oorlede.Tait het jare lank ’n prominente rol gespeel in die Oudtshoorn Rotariërs. Hy was tot…
Eerste wintersneeu lê dik in die Klein Karoo
Wit net waar jy kyk! Fotos: Etienne Janse van Rensburg DIE winter het sy koms in die Klein Karoo die week met sneeu op die Swartberge en onverwagse goeie reën…
AfriForum sit immuniteits- projek in Suid-Kaap voort
DIE burgerregteorganisasie AfriForum het verlede week sy Wes-Kaapse immuniteitsprojek in die Suid-Kaap voortgesit en naartjies uit die Langeberg-distrik aan verskeie ouetehuise en aftree-oorde geskenk.“Met dié projek wil ons mense bewus…
Drie vriendinne met meer as 100 jaar se onderwyservaring
DRIE oud-kollegas en steeds groot vriendinne, Magda Rensburg (72), Lily Manuel (82) en Susanna van Wieling (90), spog met meer as ’n eeu se onderwyservaring tussen hulle.Hulle het oor die…
Jaar nie verlore vir matrieks, sê prinsipaal
’N PRINSIPAAL se werk word min raakgesien en is boonop nooit klaar nie. Vra maar vir Karen Alexander, prinsipaal van Aurial College op Oudtshoorn, wat tans druk besig is om…