Articles by Designer

SMS’e van lesers

Dit is regtig belaglik hoe duur die waterrekeninge in De Rust is vir Januarie en dit nadat die krane die meeste van die tyd leeg was as gevolg van die…


Raak betrokke by Shavathon!

INWONERS van Oudtshoorn kan by drie geleenthede betrokke raak by vanjaar se Kansa Shavathon en deur hul hare te kleur, te sny of te skeer ’n bydrae lewer om fondse in…




Droogte knou Klein Karoo-boere toenemend

DIE droogte in onder meer die Klein Karoo is besig om toenemend ’n negatiewe impak op boerderybedrywighede te hê, sê Joey Potgieter, voorsitter van Agri Klein Karoo wat op die plaas…



Laurus kry Eko-Skolevlag!

“LAERSKOOL LAURUS is flink besig om die toonbeeld van ’n gesonde eko-skool te word.” So sê Susan Botha, wat omgewingsopvoedings-aksies vir CapeNature in die Karoo en Tuinroete koördineer. Sy het…


Sonskynhoekie kan saal huur

Deur Garnett Wicomb Die burgemeesterskomitee van die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit het Dinsdag tydens ’n burgemeesterkomiteevergadering ’n aanbeveling aan­vaar dat die Sonskynhoekie Kleuterskool vanaf 1 Februarie tot 30 Junie 2017 in…


Goed opgepaste veld herstel gouer

’N DROOGTE is nie noodwendig net sleg vir die natuurlike veld nie, sê Louis Jordaan, veldkenner en eienaar van die plaas Minwater langs die Paardebontpad suidwes van Oudtshoorn. Dit verhinder dat plantegroei…