Articles by Designer

Erik wen 1ste PGA

Deur Ben du Preez DIE oud-Struisie Erik van Rooyen het verlede naweek die Eye of Africa-PGA Gholftoernooi by die Signature Golfbaan in Eikenhof, Jo­hannes­burg, gewen. Die totale prysgeld van die toernooi is…


’n Eerste maskerbal vir dorp

Burgemeester wil vroue en kinders in nood help DIE burgemeester van die Groter Oudts­hoorn, Colan Sylvester, gaan op 17 Maart ’n maskerbal aanbied om fondse in te samel vir kinders…


Man vas vir dronkbestuur

Deur Liesel le Roux ’N MAN is Saterdagoggend op Oudtshoorn in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur na ’n botsing in Voortrekkerweg naby die kruising met Baron van Reedestraat. Volgens sers Gretchen Michaels,…


Events Calender

DONDERDAG 16 FEBRUARIE • Club 60: Film Morning. 09:30. Oudtshoorn Retirement Village, Church Street. R5 per meeting for tea/biscuits. Enquiries: William Gould (044 279 1515 / 072 495 0056. *Membership fee…


Skoot oor motorsleutels

Hoteleienaar in hegtenis oor beweerde afvuur van wapen. Deur Ilze-Mari Gründling DIE eienaar van ’n hotel op Oudtshoorn wat Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof op aanklag van diefstal en die…




Jordaans wil 3 ton dierekos in!

Deur Ilze-Mari Gründling MARGARET en Freddie Jordaan van Oudtshoorn het ’n passie vir diere en beoog om binne die volgende weke drie ton honde- en katkos vir die diereskut in…