Articles by Designer
Makwetu Impressed with Recovery
THE Auditor-General (AG) of South Africa, Kimi Makwetu, commended the Mayoral Committee and the management team of the Greater Oudtshoorn Municipality last Friday for progress made during the recent months….
Uitspraak vandag in saak teen Calitzdorp-vier
Deur Garnett Wicomb UITSPRAAK word vandag in die Oudtshoorn Streekhof gelewer in die saak teen vier mans van Calitzdorp wat daarvan aangekla word dat hulle ’n restaurant op Groenfontein met…
Weermagdokter se saak uitgestel vir verhoor in April
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n dokter wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is in die Oudtshoorn Streekhof as voorkeursaak vir twee…
Klerk se saak na streekhof
Deur Garnett Wicomb Die saak teen ’n vrou van Oudtshoorn wat van bedrog aangekla word, is Vrydag vir verhoor na die streekhof oorgeplaas. Grace Malgas (31) wat as finansiële klerk…
Handsak naby Wesbank se winkels gegryp
Deur Ilze-Mari Gründling Die Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van roof nadat ’n vrou omstreeks 11:45 gisteroggend in Voortrekkerweg van haar handsak beroof is. Die voorval het in Wesbank nie…
Steffie en Donelle help Van Reede fondse insamel
TWEE oud-leerders van die Laerskool Van Reede op Oudtshoorn gaan die skool help om fondse vir hul trompoppiespan in te samel wat weer later vanjaar aan die nasionale kanpioenskapsbyeenkoms gaan deelneem….